Accipitriformes

Accipitriformes
Buteo jamaicensis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Accipitriformes
Families

Accipitridae
Cathartidae
Pandionidae
Sagittariidae

Accipitriformes (/ækˈsɪpɪtrɪfɔːrmz/, uit Latyn accipiter "valk" + -iformes "agtig") is 'n orde van voëls. Die orde omvat 4 families met in totaal van 260 spesies.[1]

  1. Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). (en)

Developed by StudentB